Pitheas

Standbeeld van Pitheas aan die voorkant van die Beursgebou in Marseille

Pitheas was meer as 'n gewone seevaarder en handelaar. Hy was 'n hoogs intelligente man, iemand met 'n fyn waarnemingsvermoë en 'n ware wetenskaplike begeerte na kennis. Op sy merkwaardige reis op soek na alternatiewe handelsroetes het hy gebiede verken wat totaal onbekend was aan die mense van die antieke wêreld -en dit sonder kaart of kompas en met net die son en sterre om hom te lei. 


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search